Lunch Punch: Tertius de Villiers oor die My Smart City App
- Acumen Software
- Oct 15, 2021
- 1 min read
(Geplaas op GROOTfm 90.5)
Tertius de Villiers, Hoof Finansiële Beampte van Acumen Sagteware, gesels oor die 'My Smart City App' wat nou ook inwoners van Pretoria bemagtig om die stad op te hef en te herstel.
Sien die volledige onderhoud hier: https://iono.fm/e/1113392



Comments