Tertius de Villiers | nuwe 'My Smart City' toepassing
- Acumen Software
- Oct 19, 2021
- 1 min read
(Geplaas op Die GROOT Ontbyt's YouTube)
Tertius de Villiers kuier saam om oor 'n nuwe toepassing en platform 'My Smart City' te gesels. Ons hoor hoe jy deur die gebruik van die toepassing 'n verskil in jou gemeenskap kan maak.
Sien die volledige onderhoud hier: https://www.youtube.com/watch?v=jnELMgSwq1Q



Comments